SCHOOL UNIFORM FOR GRADES R TO 3
Boys and girls wear Brackies every day as well as predominantly white ‘takkies’/trainers. In summer, learners can come to school barefoot. NO FLIP FLOPS ALLOWED. Flip flops may also not be worn outside the school grounds with Brackie clothing, as it is not part of the school uniform. In winter, school the tracksuit is worn over Brackie clothes. NO BAREFOOT DURING WINTER. During COVID-19 LEARNERS MAY NOT COME TO SCHOOL BAREFOOT!!
- If the rules regarding bare feet are not adhered to, the SGB has the right to withdraw that allowance.
SCHOOL UNIFORM FOR GRADES 4 TO 7
Official service provider of Brackenfell Primary’s uniform for
Grades 4 to 7: De Jagers Cape Gate.
School uniform for Grades 4 to 7 is not available at the school's clothing bank.
- School uniform (girls)
- White short sleeve shirt
- Blue school dress with school badge on left chest (school badge only available at De Jagers)
- Dark blue pullover (V-neck)
- Dark blue jersey (V-neck)
- White socks
- Black shoes
Winter:
- Blue school dress
- OR
- Grey trousers (girls’ style) with a zip and grey socks
- White long sleeve shirt with school tie
- Dark blue pantyhose or long grey socks. (NO white socks with trousers/dresses).
- Dark blue jersey (V-neck)
- Dark blue pullover (V-neck)
- Prescribed dark blue windbreaker (available at clothing bank)
- Black shoes
- Sportswear (girls)
- Athletics: Dark blue shorts (Brackie) and dark blue sleeveless shirt.
- Hockey: Dark blue skirt with hot pants and dark blue sleeveless shirt, dark blue socks and ‘takkies’.
- Netball: Dark blue skirt with hot pants and dark blue sleeveless shirt, (available at clothing bank) white socks and ‘takkies’.
- Tennis: Dark blue skirt with "hot pants" and dark blue sleeveless shirt, (available at clothing bank) white socks and ‘takkies’.
- Child Kinetics: Dark blue shorts (Brackie) and dark blue golf shirt, white socks and ‘takkies’.
- ALL SPORTS: Official school tracksuit (available at clothing bank)
Socks must be ankle height and must be folded over. No secret socks are allowed. ‘Takkies’ should be predominantly white with minimal other colours.
Dark blue school panties (hot pants – available at clothing bank) must be worn with school or sports clothing.
- School uniform (boys)
Summer:
- White, short sleeve shirt with school badge (badge only available at De Jagers)
- Grey shorts
- Dark blue jersey (V-neck)
- Dark blue pullover (V-neck)
- Black shoes
- Long grey socks
Boys may wear long pants (trousers) in the summer.
Winter:
- White long sleeve or short sleeve shirt with collar and tie
- Grey shorts or trousers
- Dark blue jersey (V-neck)
- Dark blue pullover (V-neck)
- Prescribed, dark blue windbreaker (available at clothing bank)
- Black shoes
- Long, grey socks
Sportswear (boys)
- Athletics: Dark blue shorts with Brackie golf shirt. (clothing bank)
- Hockey: Dark blue shorts, golf shirt with dark blue socks
- Tennis: Dark blue shorts, golf shirt (clothing bank) and white socks
- Rugby: Dark blue shorts and rugby jersey (clothing bank)
- Mini cricket: Dark blue shorts, Brackie golf shirt (clothing bank) and white socks
- Cricket: Dark blue shorts, Brackie golf shirt (clothing bank) and dark blue socks.
- Child Kinetics: Dark blue shorts (Brackie) with golf shirt (clothing bank)
- Cross Country: Dark blue athletic pants and Brackie golf shirt.
- All sports: Official school tracksuit (clothing bank)
Socks must be ankle height and must fold over. No secret socks. ‘Takkies’ should be predominantly white with minimal other colours.
Very important information:
Sportswear and school uniform may not be mixed. In other words, tracksuit jackets may not be worn with school uniform and jerseys are not allowed with sportswear.
The pullover may not be worn with sports clothes, only with cricket attire.
No sports socks with brand names, such as Adidas, Nike, etc. Only white socks that are ankle height.
Only Brackenfell Primary School's suitcases are allowed. (Gr 1 to 3 suitcases are available at the clothing bank and Gr 4 to 7 suitcases only available at De Jagers)
Hair:
Girls:
- Neat hairstyles, no fringes hanging in eyes.
- Long hair should be neatly tied. Only one or two ponytails.
- Long hair may not be tied/pinned with a big clip.
- Hair may not be dyed.
- Only dark blue ribbons, elastics, hair ties or clips are allowed.
- Hair hanging over the shirt's collar should be tied up.
- Gel may not be used.
Boys:
- Long hair is not allowed.
- Hair must be cut in a neat style.
- Hair may not be dyed.
- Long fringes are not allowed.
- Hair may not touch the collar or ears.
- Gel may not be used.
Nails
- Nails should be short.
- No nail polish on toes or finger nails.
Jewelry
- Only a watch may be worn. (no charm bracelet type watch is allowed).
- Earrings: only buttons may be worn in the ears. One per ear. It may be gold or silver.
- No necklaces, rings, bracelets or armbands may be warn.
“CIVVIES”
- Parents should please ensure that their children leave the house appropriately dressed on "civvie days".
- The school rules regarding hair are applicable on "civvie days".
- Very short skirts and shorts are not allowed.
- Shoes are compulsory.
PLEASE NOTE: The uniform can be amended with the discretion of the school governing body.
The School Governing Body and/or the school reserve the right to adjust this document at any time.
All sportswear is available at the school's clothing bank.
SKOOLUNIFORM VIR GRAAD R TOT 3
Seuns en dogters dra Brackie-klere elke dag, asook tekkies wat oorwegend wit is. In die somer kan leerders kaalvoet skool toe kom. GEEN PLAKKIES WORD TOEGELAAT NIE. Plakkies mag ook nie buite die skoolgronde met Brackie-klere gedra word nie, aangesien dit nie deel van die skooluniform is nie. In die winter word die skoolsweetpak bo-oor hul Brackie-klere gedra. GEEN KAALVOET WORD GEDURENDE DIE WINTER TOEGELAAT NIE. Tydens COVID-19 MAG LEERDERS NIE KAALVOET SKOOL TOE KOM NIE!!
- Indien daar nie streng by die reëls rondom kaalvoet gehou word nie, het die SBL die reg om die toegewing terug te trek.
SKOOLUNIFORM VIR GRAAD 4 TOT 7
Amptelike diensverskaffer van Laerskool Brackenfell se skooluniform vir Graad 4 tot 7: De Jagers Cape Gate.
Skooluniform vir Graad 4 tot 7 is nie by die skool se klerebank beskikbaar nie.
- Skooluniform (meisies)
- Wit kortmou, oopnekhemp
- Blou skoolrok met skoolwapen op linker bors (skoolwapen slegs by De Jagers beskikbaar)
- Donkerblou oortrektrui (V-nek)
- Donkerblou trui (V-nek)
- Wit sokkies
- Swart skoene
Winter:
- Blou skoolrok
OF
- Grys langbroek (dogter-styl) met ‘n ritssluiter en grys sokkies
- Wit, langmou hemp en skooldas
- Donkerblou broekiekouse of lang grys sokkies. (GEEN wit sokkies by skoolbroek/rok nie).
- Donkerblou trui (V-nek)
- Donkerblou oortrektrui (V-nek)
- Voorgeskrewe, donkerblou windjakker (by klerebank beskikbaar)
- Swart skoene
- Sportdrag (meisies)
- Atletiek: Donkerblou broekie (Brackie) en donkerblou hemp met afkapmou.
- Hokkie: Donkerblou rompie met “hot pants” en donkerblou afkapmou hemp, donkerblou kouse en tekkies.
- Netbal: Donkerblou rompie met “hot pants” en donkerblou afkapmou hemp (by klerebank beskikbaar), wit sokkies en tekkies.
- Tennis: Donkerblou rompie met “hot pants” en donkerblou afkapmou hemp (by klerebank beskikbaar), wit sokkies en tekkies.
- Motoriek: Donkerblou broekie (Brackie) en donkerblou gholfhempie, wit sokkies en tekkies.
- ALLE SPORT: Amptelike skoolsweetpak (by klerebank beskikbaar)
Sokkies moet enkelhoogte wees en moet omvou. Geen “secret socks” word toegelaat nie. Tekkies moet oorwegend wit wees met ‘n minimum van ander kleure.
Donkerblou skoolbroekie (hot pants – by klerebank beskikbaar) moet by skool- of sportklere gedra word.
- Skooluniform (seuns)
Somer:
- Wit, kortmou oopnekhemp met wapen (skoolwapen slegs by De Jagers beskikbaar)
- Grys kortbroek
- Donkerblou trui (V-nek)
- Donkerblou oortrektrui (V-nek)
- Swart skoene
- Lang, grys sokkies
Seuns mag in die somer langbroeke dra.
Winter:
- Wit, langmou hemp of kortmou hemp met kraag en skooldas
- Grys kort- of langbroek
- Donkerblou trui (V-nek)
- Donkerblou oortrektrui (-nek)
- Voorgeskrewe, donkerblou windjakker (by klerebank beskikbaar)
- Swart skoene
- Lang, grys sokkies
Sportdrag (seuns)
- Atletiek: Donkerblou broekie met brackie gholfhemp. (klerebank)
- Hokkie: Donkerblou kortbroek, gholfhemp met donkerblou sokkies
- Tennis: Donkerblou kortbroek, gholfhemp (klerebank) en wit sokkies
- Rugby: Donkerblou kortbroek en rugbytrui (klerebank)
- Mini-krieket: Donkerblou kortbroek, brackie gholfhemp (klerebank) en wit sokkies
- Krieket: Donkerblou kortbroek, brackie gholfhemp (klerebank) en donkerblou sokkies.
- Motoriek: Donkerblou broekie (brackie) met gholfhemp (klerebank)
- Landloop: Donkerblou atletiekbroek en brackie gholfhemp.
- Alle sport: Amptelike skoolsweetpak (klerebank)
Sokkies moet enkelhoogte wees en moet omvou. Geen “secret socks” nie. Tekkies moet oorwegend wit wees met minimum ander kleure.
Baie belangrike inligting:
Sport- en skooluniform mag nie gemeng word nie. Met ander woorde, sweetpakbaadjies mag nie by skooluniform gedra word nie en truie nie by sportdrag nie.
Die moulose trui mag nie saam met sportklere gedra word nie, slegs met krieketklere.
Geen sportsokkies met handelsname, soos Adidas, Nike, ens. Slegs wit sokkies wat enkelhoogte is.
Slegs Laerskool Brackenfell se skooltasse is toelaatbaar. (Gr. 1 tot 3 tasse by klerebank beskikbaar en Gr. 4 tot 7 tasse slegs by De Jagers beskikbaar)
Hare:
Dogters:
- Netjiese haarstyle, geen kuiwe in die oë nie.
- Lang hare moet netjies vasgemaak word. Slegs een of twee boksterte.
- Lang hare mag nie met ‘n groot knip opgebind of vasgesteek word nie.
- Hare mag nie gekleur word nie.
- Slegs donkerblou linte, rekkies, haarbande of knippies word toegelaat.
- Hare wat oor die hemp se kraag hang, moet vasgemaak word.
- “Gel” mag nie gebruik word nie.
Seuns:
- Lang hare word nie toegelaat nie.
- Hare moet in ‘n netjiese styl geknip word.
- Hare mag nie gekleur word nie.
- Lang kuiwe is ontoelaatbaar.
- Hare mag nie aan die kraag of ore raak nie.
- “Gel” mag nie gebruik word nie.
Naels
- Naels moet kort wees.
- Geen naellak op tone en vingernaels.
Juweliersware
- Slegs ‘n horlosie mag gedra word. (geen “charmbracelet” tipe horlosie word toegelaat nie).
- Oorbelle: slegs knoppies mag in die ore gedra word. Een per oor. Dit mag goud of silwer wees.
- Geen hangertjies, ringe of armband word toegelaat nie.
“CIVVIES”
- Ouers moet asseblief toesien dat hul kinders die huis met gepaste kleredrag tydens “siwwiedae” verlaat.
- Dieselfde skooluniformreëls vir hare, geld vir “civviedae”.
- Baie kort rokke, broeke en rompies is ontoelaatbaar.
- Skoene is verpligtend.
LET WEL: Die uniform kan met die diskresie van die skoolbeheerliggaam gewysig word.
Die Skoolbeheerliggaam en/ of die skool behou die reg om hierdie dokument te eniger tyd aan te pas.
Alle sportklere is by die skool se klerebank beskikbaar.
Araunastraat Brackenfell 7560 Arauna streetBrackenfell 7560
Tel: 021 – 981 2147/8 Tel: 021- 981 2147/8
Email: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. Email: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
NASORG
Die nasorg by Laerskool Brackenfell word deur die De Bracken Opvoedings-en Ontwikkelingstrust bestuur en beheer.
Mev E Olivier (Adjunkhoof) is oorhoofs in beheer van die nasorg. Die daaglikse bestuur word deur Mev Lizanne Erasmus bestuur en beheer.
Die nasorg huisves op die oomblik 453 leerders. Graad R tot 3 leerders word elke dag van ‘n gekookte maaltyd voorsien. Graad 4 tot 7 leerders moet ‘n ekstra kospakkie insit vir nasorg. Graad R leerders word apart van die res van die nasorg geakkommodeer.
Die hele nasorgterrein sowel as die klaskamers is met kameras bedek - die bestuurder monitor die areas vanuit die kantoor. Elke nasorgklas beskik oor ‘n gekwalifiseerde toesighouer asook ‘n klasassistent.
Die nasorg wil die beste diens vir u kind verseker deur te sorg dat u kind veilig en gelukkig bly. Die personeel strewe daarna om aandag en liefde te gee waar nodig. Vakansietye word ‘n spesiale program gevolg.
Nasorgtye:
- Vakansies: 07:00 – 18:00
- Skooltye: Na skool – 18:00
Openbare vakansiedae is die nasorg gesluit en WKOD vakansiedae word daar ‘n behoeftebepaling gedoen om te kyk of ons die leerders kan akkommodeer. Indien ouers leerders na 18:00 afhaal, sal ‘n boete gehef word.
DE BRACKEN TRUST ABSA BANK TJEK REKENING TAKKODE: 632005 REKENING NOMMER: 4079999129 VERWYSING: TOELATINGS NOMMER |
Nasorgfooie:
Gr. R-3: R1100 x 10 maande Gr. 4-7: R840 x 10 maande
Hierdie fooie sluit vakansies in.
Die nasorg het sy eie bankbesonderhede.
Toelatings / Aansoekvorms
Die aansoekvorms is slegs by die nasorgkantoor beskikbaar. Stuur asb ‘n epos aan Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
Kantoortye: 10:00 – 18:00
Geen betaling – Geen diens en u kind verbeur dan sy/haar plek by die nasorg.
PERSONEEL
Ontmoet ons personeel - Kliek gerus op die onderstaande skakels:
FOTO'S
1. Kliek op die skakel vir foto's van ons nasorg.
Ons bied die volgende kultuuraktiwiteite aan:
- Debat
- Landsdiens
- Ballet
- Moderne danse
- Redenaars
- Dramaklub en –produksies
- Eisteddfod-afrigting
- Skoolkore: Seniorkoor, Juniorkoor, Kamerkoor
- Orkes
- Musiek: Kitaar, Klavier, Klawerbord
- Revue
Dramaklubproduksie – ons "culture vultures" in aksie!
Danse vorm ook ‘n integrale deel van ons kultuurprogram.
Een van ons spreekkore. Hulle was trofeewenners gedurende die Eisteddfod.
Ons Seniorkoor in aksie.
Dramaklub uitstappie na Artscape.
Carols by Candlelight
Jaarlikse kooraand
Aktiwiteite tydens dramaklubsessies